Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, May 12, 2021
[5] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Lekker gesels met Maroela Media!
Hiermee dan die skakel na die artikel en sy podsending op Maroela Media wat oor die naweek by ons verskyn het: https://

Lees Verder...


Pitkos


vandag ...
Ek en jy het iets vir onsself te sê: van vandag af gooi ek die luike van my lewe oop. Nou het ek genoeg gehad va

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Terugvoering


September 12, 2016
Blomme-toer 31 Augustus 2016

Ons sing in Blomme Toer

"Dagsê

Jong, die mense kan nie uit gepraat raak oor julle optrede in ons kerk nie. En die wat nie daar was nie, is spyt, maar dit is hulle verlies.

Geniet julle tydjie en lekker blomme kyk.

Groetnis uit Blommeland
Hettie Venter, N G Kerk Boesmanland, Springbok "

Blomme Toer Koor




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za