Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, December 8, 2021
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Lekker gesels met Maroela Media!
Hiermee dan die skakel na die artikel en sy podsending op Maroela Media wat oor die naweek by ons verskyn het: https://

Lees Verder...


Pitkos


vandag ...
Ek en jy het iets vir onsself te sê: van vandag af gooi ek die luike van my lewe oop. Nou het ek genoeg gehad va

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Terugvoering


February 15, 2016
terugvoer oor hemeldans
Liewe Elizabeth en Francois, ek het gister verjaar, my man het vir my HEMELDANS as geskenk gegee. Vanoggend is ek toe alleen by die huis, en ek sit en luister daarna. Julle het my SO bedien, of nee, die Here het my so gesalf en met doudruppels verfris deur julle CD! Ek het "snot en trane" gehuil ook, omdat van die liedere so baie emosies in my losgemaak het. (Ons is deur spanningsvolle tye van November af...) Sjoe, ons Here en Vader het julle so geseën, en ons deur julle, met hierdie CD! Dis sommer deel van my stiltetyd vanoggend... (Kosbaar, To know Jesus, Hande, Lappiesliefde, die Hemel het 'n nommer (toe huil ek eers!), Oorwinningslied, en Prys die Lam, ag almal, is so kosbaar, en julle stemme en die lieflike begeleiding maak dit besonders. En Elizabeth, ek het dit nog altyd waardeer dat jou klokhelder stem die woorde so duidelik uitspreek, dat mens die woorde mooi kan hoor! Ek wens ek kan die CD vir almal om my koop... Dankie!



Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za