Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, August 13, 2022
[4] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


DIT GAAN GOED!
So lanklaas gesels .... ons is gesond en bly steeds so lekker hier in Parys! Alhoewel ons gedink het ons tyd op die verh

Lees Verder...


Pitkos


... lewe asof....
werk asof jy nie geld nodig het nie dans asof niemand vir jou kyk nie sing asof niemand na jou luister nie bemin asof

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Terugvoering


June 9, 2014
Huppelhoekie Kleuterskool, Rustenburg

Hallo Francois en Elizabeth,1000 dankies vir julle geduld, professionalisme, uithouvermoë en hulp Saterdag. Vir my was julle steunpilare! Vir my voel julle soos ou gewaardeerde vriende!Ons waardeer als wat julle vir ons gedoen het. Baie dankie, en sterkte vorentoe. Alles van die beste word julle toegewens.

Esme, Huppelhoekie Hoof


June 3, 2014
Margaretha, Welgemoed

Hi Francois en Elizabeth,was so bly dat ek julle webtuiste ontdek het - wou al lankal net 'n groot, fantastiese, wonderlike dankie sê vir die pragtige musiek waarmee my kinders groot kon word.  Hulle is al 11 en 13 maar ken nog steeds die morsjors liedjie! Julle musiek verwerking is puik en van uitstekende gehalte (ek het goeie oortjies!)  - ek kan nie wag om julle nuwe cd vir ons omgeegroep aan te koop nie.Baie dankie vir julle bediening en mag die Here julle oorvloediglik seën.Groete, Margaretha Mauer




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za