Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, August 13, 2022
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


DIT GAAN GOED!
So lanklaas gesels .... ons is gesond en bly steeds so lekker hier in Parys! Alhoewel ons gedink het ons tyd op die verh

Lees Verder...


Pitkos


... lewe asof....
werk asof jy nie geld nodig het nie dans asof niemand vir jou kyk nie sing asof niemand na jou luister nie bemin asof

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Terugvoering


May 26, 2014
Lianda Wells, Danielskuil

Goeiemore, ons het heerlik na die nuwe kindercd's geluister in die kar vanoggend oppad skool toe. Baie dankie! Lianda en kinders, Danielskuil


May 5, 2014
Laerskool Jim Fouche, Bloemfontein; 25 April

Goeie môre Elizabeth, it was 'n absolute voorreg en plesier om julle by ons skool te kon ontvang.  Ons oupas en oumas kan nie uitgepraat raak oor vanjaar se oupa en oumadag nie en sê dit was die beste ooit - alles te dankie aan julle.  Julle is regtig 2 baie spesiale mense en ons hoop julle nog baie sukses toe.Alles wat mooi  - ons sien julle BESLIS weer! Vriendelike groete, Linda




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za