Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, May 12, 2021
[5] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Lekker gesels met Maroela Media!
Hiermee dan die skakel na die artikel en sy podsending op Maroela Media wat oor die naweek by ons verskyn het: https://

Lees Verder...


Pitkos


vandag ...
Ek en jy het iets vir onsself te sê: van vandag af gooi ek die luike van my lewe oop. Nou het ek genoeg gehad va

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Terugvoering


August 30, 2012
Harrismith, 26 Augustus

Weereens baie dankie vir Sondag, dit was verrykend. Ek het die R200 vir my cd per internet oorbetaal. Dankie dat julle my vertrou. Seën vorentoe. Liefde Erika Wolhuter


August 2, 2012
Elardus Park 1 Aug

Liewe Francois & Elizabeth, Ons het die oggend saam met julle so baie geniet. Baie dankie dat julle die lang, besige pad heen en terug aangepak het om by ons te kuier. Ons het die oggend vreeslik geniet.Die Here se seen op julle bediening. Liefdegroete Mike & Ria




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za