Ek
was spyt oor dinge van die verlede,
en ek was
bang vir die toekoms.
Toe praat
die Here met my en sê:
My Naam is
EK IS –
Toe wag
Hy, en huiwer …
Ek het my
asem opgehou … en toe sê Hy:
As jy in
die verlede leef met sy foute en verwyte
gaan dit
swaar. En Ek is nie saam met jou daar nie –
My Naam is
nie EK WAS nie
As jy in
die toekoms leef,
met al sy
onsekerhede en probleme,
gaan dit
ook swaar,
en EK is
ook nie daarin saam met jou nie
want My
Naam is nie EK SAL WEES nie.
As jy in
hierdie oomblik leef, nou, vandag –
gaan dit
goed met jou. Want Ek is hier.
My Naam is
EK IS
|