Die wereld raak 'n ronde plek binne die arms van die wat strek, en handevat ...
dit ontsluit 'n kring .. 'n eindelose pad na elke ander "ek" op hierdie menseplek
Die wereld draai vir jou en my in die wye oopte van 'n hand se binnekant ;
dit begin 'n kring, 'n vreugdevolle pad, na die ander "ek en jy" wat in elkeen van ons bly
(Hierdie vers staan teen die muur van Helpende Hand se hoofkantoor ontvangs in Pretoria. Wens ek weet wie't dit geskryf ... ons Taal is so mooi!! )
|