Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, May 12, 2021
[2] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Lekker gesels met Maroela Media!
Hiermee dan die skakel na die artikel en sy podsending op Maroela Media wat oor die naweek by ons verskyn het: https://

Lees Verder...


Pitkos


vandag ...
Ek en jy het iets vir onsself te sê: van vandag af gooi ek die luike van my lewe oop. Nou het ek genoeg gehad va

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


December 8, 2020
Vir die eerste keer in Hobhouse

Ons was so bly om die oproep uit Hobhouse te ontvang, vir 'n kers-optrede daar, eerskomende Sondag oggend die 13 de Desember. Klink vir my San-Mari het die dorp behoorlik op hol, en het met 'n opgewonde entoesiasme, almal betrek en uitgenooi. Behalwe vir die diens, is daar 'n saam-kuier geleentheid in die Saal agterna, met koek en tee. Mense het behoefte om mekaar te sien, en bietjie te gesels. Kom doen gerus mee. Almal sal die nodige veilige afstand hou. Dit begin 10h00, N G Kerk Hobhouse. Almal is welkom! 

Op pad na Hobhouse, stop ons Saterdag aand 12 Desember by Forever Resort, Gariep dam, vir 'n skemer-kerslied optrede in die Oord. Almal is welkom. Dis in die buitelug, jy sal op 'n veilige afstand wees. Kom sing gerus al die bekende kersliedere lekker saam met ons. Dit begin 18h00, en is gemaklik en informeel.Kom nes jy is.   




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za