Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, December 4, 2021
[4] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Lekker gesels met Maroela Media!
Hiermee dan die skakel na die artikel en sy podsending op Maroela Media wat oor die naweek by ons verskyn het: https://

Lees Verder...


Pitkos


vandag ...
Ek en jy het iets vir onsself te sê: van vandag af gooi ek die luike van my lewe oop. Nou het ek genoeg gehad va

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


January 26, 2017
NUWE JAAR, NUWE DINGE

Tweede Kleinkind - Lize
2017 het vir ons op ‘n blye hoogtepunt weggespring, met die geboorte van ons tweede kleinkind, Lize, op 2 Januarie. Johan is tog so ingenome met sy sussie. Die oulike gesinnetjie woon in Durbanville. Ons aanvaar deesdae enige uitnodiging om in die Kaap te gaan optree, sommer onmiddellik!?! Julle is welkom om ons te kontak by 082 562 4323, of elizabeth@efmusiek.co.za

Daar is juis alreeds moontlikhede vir die Kaap hier by middel Mei, en hoe meer optree geleenthede ons kan kry, hoe voordeliger raak dit, want die kostes word verdeel.  Nog iets nuuts is dat JESUSLIEDJIES 2 BLADMUSIEK ook nou aanlyn beskikbaar is. Kyk gerus by “Kinderliedjies” om te sien watter oulike liedjies alles daar in is, en hoe die bestelling werk.
Ons gaan ook ‘n opname van ons Kers-sangdiens, SOMERKERSFEES, op grond van die groot aanvraag, later vanjaar in die handel beskikbaarstel. Lekker vooruitsigte!

Tweede Kleinkind - Lize

Tweede Kleinkind - Lize

Tweede Kleinkind - Lize

Tweede Kleinkind - Lize


January 19, 2017
LOFSING DIE NUWE JAAR IN!

Ons sing Sondag oggend 22 Januarie 09h00 in die N G Kerk MeyertonPark. Almal is welkom om saam met ons te kom lofprys! Dis gemaklik en gesinsvriendelik. Kom nes jy is! Kyk gerus op die webwerf wannneer ons in jou omgewing gaan wees hierdie jaar!




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za