Kinderliedjies
Lekker Saam-Sing Kinderliedjies
SPESIALE AANBOD!
Posbestel enige 4 kinder albums vir R300, posgeld ingesluit!
|
|
|
SING EN SPEEL! - DVD/CD - R100 plus R99 posgeld per volle bestelling, via POSTNET |
Bestaan uit 'n DVD asook 'n CD!
Snitte op die DVD :
Wielie Walie medley Die apie sit en droom; Wielie Walie; Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie; Saai die waatlemoen Pienk Olifant Reënboogkleure Lekkergoed liedjie Gym Liedjie Hasie Die Muis Plaasdiere liedjie Paddatjie Paddatjie; Ure dae maande lank; Ou paddatjie kom aangespring; ‘n Padda is ‘n ding wat spring Dit is die dag Laat ons sing Jesus is my lewe Langoor Donkie Loflied uit Afrika
SING EN SPEEL! CD :
Dis mos musiek Oupa se storie en liedjie Daar’s ‘n wysie Die Mossiespan storie en liedjie Morsjors se storie en liedjie Aarde liedjie Graad-eenParra-been storie en liedjie Dankie liewe Juffrou
|
|
|
|
|
SAAM SING LIEDJIES - CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET |
Tradisionele sowel as nuwe liedjies, ritmies verwerk vir lekker saamsing en beweeg!
Snitte op die CD :
Dansliedjie Wielie Walie Medley Gym Liedjie Spokie Karnaval Die Lekkergoedliedjie Die Muis The Rockstar Twinkle Song Reënboogkleure Mangwane Mpulele Plaasdiere Liedjie Pienk Olifant Hasie Sannie se Lammetjie Wippie en Snippie Kiepie Kiepie My Hartjie My Liefie Paddatjie Die Koeitjie Die Seilboot Die Koekoek Klokkie
|
|
|
|
|
MY BESTE JESUS LIEDJIES 2 - KINDER MUSIEK CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET
Met die gewildheid van JESUSLIEDJIES 1, is 'n opvolg-album uitgereik. Jesus Liedjies 2 leer kleintjies die basiese Bybelwaarhede op 'n aansteeklike ritme en maklike saamsing-wysie.
|
Snitte:
Laat ons sing! Jesus is my lewe Dit is die dag Loflied uit Afrika Langoor Donkie Speel Ek en my familie Die liefde van Jesus medley Spore Doen dit Met my God Is jy vrolik en gelukkig sing dan saam Hy lief my meer Ek hou van Jesus Reënboogliedjie Spikkeltjie Wees lief en dierbaar Ek wil sing tot die eer van die Here Kersfeestyd
|
|
|
|
|
MY BESTE JESUS LIEDJIES - KINDER MUSIEK CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET. * GOUE STATUS!
Jesus Liedjies leer kinders die basiese Bybel waarhede met 'n aansteeklike ritme, en maklik-singbare wysie.
|
Snitte:
As… Net soos jy is Ek het hande ek het voete Liggie Saai Ek is bly ek ken vir Jesus Klop Klokkespel Laat ons skyn Medley
- Laat ons skyn vir Jesus
- Fillipense 4:4
- Here Jesus ek is klein
- As Hy weer kom
Hier in my hart Kom ons sing vir Jesus Tot die eer van God Heerlik klink op die berge Die Saaier Naby my Ek is lief vir Jesus Om te bid Seun van God Son maan en sterre Kersfeesliedjie Persentjies Dankgebedjie
|
|
|
|
|
NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT LEKKERLIEDJIE DVD OP DIE OOMBLIK UIT VOORRAAD IS EN NIE BESTEL KAN WORD NIE
DIE LEKKERLIEDJIE KONSERT DVD - KINDER MUSIEK DVD & CD - R100 plus posgeld
|
Bestaan uit 'n DVD asook Olke Bolke CD!
Op die DVD is die volgende liedjies voor 'n lewendige (baie lewendige!) gehoor opgeneem.
Snitte op die DVD :
Olke Bolke Bobbejaantjie Keurspel Pannekoek Dis Sjokolade Morsjors Speelgoedland Diebare Ouma Feetjies In Die Reen Drie Hoera's Vir Die Mossiespan Hondemaatjie Daar's 'n Wysie Kersfeesliedjie Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus As Ek Het Hande Ek Het Voete
|
|
|
|
|
HEEL LEKKERSTE 33 KINDERLIEDJIES - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET. |
Snitte:
Pannekoek Diebare Ouma As Oupa so sê Morsjors Drie Hoera’s vir die Mossiespan Speelgoedland Gesonde Kos Tien Papajas Onder in die see Vorms Graad-een Parrabeen Meneer Verkleurman Toktokkie Houtkapper Dis mos musiek Wekker Lekkerliedjieland Vlieërs Dankie liewe Juffrou Somer in Afrika Herfsliedjie Winterkind Want dis lente Elke dag ‘n glimlag Jan Tuisbly Skilpad Nonsensliedjie Manie Musieknoot Net soos Ma Sambrlel Wouter Kabouter Bosduifie Liedjie van die wind
|
|
|
|
|
OLKE BOLKE KINDER MUSIEK CD - R50 plus R99 posgeld per volledige bestelling via POSTNET. |
Snitte:
Olke Bolke Dis Sjokolade Bobbejaantjie Keurspel Tekkies Haasbek Ruimtekapperjolle Hondemaatjie Aardeliedjie Lekker om te lees Voëltjie liedjie Daar’s ‘n wysie Die Saaier Kersfeesliedjie Persentjie Ou Kersvader
|
|
|
|