Hier is die plek vir lekker bladmusiek met lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding van ons mees bekendste liedjies!
|
|
|
Bladmusiek vir ons Kinderliedjies
|
HEEL LEKKERSTE 33 KINDERLIEDJIES BLADMUSIEK - R100 |
Met die melodielyn, eenvoudige klavier-begeleiding, kitaar akkoorde en lirieke.
|
|
|
|
|
OLKE BOLKE BLADMUSIEK - R100 |
Met die melodielyn, eenvoudige klavier begeleiding, kitaar akkoorde en lirieke van al die OLKE BOLKE Liedjies!
*OLKE BOLKE BLADMUSIEK WORD VIA EPOS GESTUUR
Voltooi die bestelvorm om al die Olke Bolke-liedjies per epos te kry!
|
|
|
|
Bladmusiek vir ons Geestelike Musiek
|
GROOTSTE GOSPEL TREFFERS BLADMUSIEK - R100 |
Met die lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding van al ons bekendste geestelike musiek soos "Prys die Lam", "Gebed vir ‘n tiener", "Modimo wa re rata", "Daar is ‘n lig" en nog baie ander!
|
|
|
|
|
MY BESTE JESUS LIEDJIES BLADMUSIEK - R100 |
“Eenvoudige keyboard of klavier begeleiding, kitaar akkoorde, woorde en melodielyn van al die lekker saamsing Jesusliedjies!“
|
|
|
|
|
|
MY BESTE JESUS LIEDJIES 2 BLADMUSIEK - R100 |
“Eenvoudige keyboard of klavier begeleiding, kitaar akkoorde, woorde en melodielyn van al die lekker saamsing Jesusliedjies 2!“ JESUSLIEDJIES 2 BLADMUSIEK word per epos gestuur, so jy het dit sommer dadelik.
|
|
|
|
|
Bladmusiek vir ons Ligte Musiek
|
GROOTSTE TREFFERS OOIT BLADMUSIEK - R100 |
Die lirieke, kitaar akkoorde en eenvoudige klavier-begeleiding van al ons bekendste ligte musiek treffers soos "Wil jy dans Carina", "Meer as Woorde", en "Vredendal tot Beestekraal"! GROOTSTE TREFFERS OOIT BLADMUSIEK word per epos gestuur.
|
|
|
|