Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, February 28, 2021
[1] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Lekker gesels met Maroela Media!
Hiermee dan die skakel na die artikel en sy podsending op Maroela Media wat oor die naweek by ons verskyn het: https://

Lees Verder...


Pitkos


vandag ...
Ek en jy het iets vir onsself te sê: van vandag af gooi ek die luike van my lewe oop. Nou het ek genoeg gehad va

Lees Verder...


Terugvoering


rsg, Februarie 2021
Francois en Elizabeth, Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons he

Lees Verder...

 

Terugvoering


February 8, 2021
rsg, Februarie 2021

Francois en Elizabeth,

Baie dankie vie julle program verlede week op RSG. Ek het my kinders vooraf laat weet en ons het almal geluister. Vandag het ons oudstr, Tika, weer ons aandag gevestig op Maroela Media. Dis pragtig. Baie geluk. Baie dankie vir julle pragtige getuienis, veral re: julle huwelik en gesinslewe. Dit word skaars in die tyd waarin ons leef. Ryke seen vir julle toegebid. Liefdegroete, Pieter Strumfer.




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za