Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, April 21, 2019
[1] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Dis herfs .... dis paastyd
Ons is genooi om op 14 April 'n Paas Sangdiens te gaan aanbied, by N G Kerk Fairland in Johannesburg. Toe ons begin om o

Lees Verder...


Pitkos


MOENIE MET OU TANNIES MORS NIE
MOENIE  MET OU TANNIES MORS NIE              

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Terugvoering


October 6, 2018
Irene Reynecke, Nelspruit

Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al vir jare jou musiek in die klaskamer en kyk dvd.  Pannekoekbak is natuurlik ons gunsteling. Lofprysing is aan die orde van die dag.  Ek tokkel graag die kitaar maar nooit geweet jy het bladmusiek beskikbaar nie.

Gaan defnitief nog bestellings plaas. 'n Vreugdevolle en rustige dag vir jou. Beste groete. Irene




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za