Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, July 21, 2018
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Terugvoering


March 9, 2018
Karin, Kaapstad

Opregte dank Elizabeth, Dis vir my 'n voorreg om jou musiek te mag aangee na die Al die Kinders van die wereld!Ek het baie jare oorsee in verskillende lande gebly en daar ook met kinderhuis kinders gewerk en gesien hoe groot is die behoefte aan liefde en omgee onder kinders. Maar hier plaaslik is waar ek jou musiek kan gebruik, en glo vir my, ek doen!! Baie dankie ek gaan nou begin oefen aan daardie zulu woorde. Ek bid jou en Francois seen toe op julle werk Liefde in Christus Karin Greyling




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za