Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte Sondagaand. En ons was saam in Gees met julle.Ons waardering is groot.
Vir jul gebede! Dis die belangrikste! Jul gebede vir enkelinge asook ons hele Distrik.Dankie. God is groot.Almagtig.Ek weet nog nie hoeveel julle ingesamel het nie. Ek sal seker by die voorsitter hoor – later.Mag God julle seen en seen en seen. In oorvloed.Met liefde en omgee en deernis en begrip en helderheid van verstand.Baie baie liefde, Michele en Sutherlanders |