Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, April 21, 2019
[1] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Dis herfs .... dis paastyd
Ons is genooi om op 14 April 'n Paas Sangdiens te gaan aanbied, by N G Kerk Fairland in Johannesburg. Toe ons begin om o

Lees Verder...


Pitkos


MOENIE MET OU TANNIES MORS NIE
MOENIE  MET OU TANNIES MORS NIE              

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Terugvoering


November 16, 2017
Lappies, Panorama

DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BEKOMMERNIS. VAN AL DIE INWONERS VAN PANORAMA, HULLE HET JULLE OPTREDE  BAIE  GENIET EN KAN NIE UITGEPRAAT RAAK HOE MOOI DIE AAND WAS NIE. NOGMAALS BAIE DANKIE.

BAIE GESEENDE KERSFEES GROETE.BAIE LIEFDE GROETE VAN PANORAMA INWONERS - LAPPIES EN CAROL LABUSCHAGNE, Welwillendheids Komitee




November 7, 2017
NG Vanderbijlpark Sentraal, 5 Nov'17

Baie dankie aan julle, vir ‘n absoluut fantastiese kerssangdiens.  Dit was baie, baie spesiaal. Altyd lekker om julle by ons te hê en ons sal weer so maak in die toekoms. Ek is bly dat julle “tuis” voel by ons! Liefde tot volgende keer - Amorien




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za