Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, August 19, 2019
[8] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


'N KUIER BY DIE BUUR GEMEENTE
Sondag oggend 4 Augustus gaan kuier ons by N G Kerk Schonkenville, hier in Parys. Ons gemeente versorg en bedien hierdie

Lees Verder...


Pitkos


no matter ...
no matter who is president JESUS is King

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Terugvoering


October 17, 2017
Nan, uit Lynwood

Hallo Elizabeth, Wat ‘n heerlike verrassing was dit nie nou toe my dogter haar seun se kleuterskool Oupa en Ouma dag uitnodiging vir my stuur en sien julle tree op nie!!  Dit gaan ‘n groot voorreg wees.  My kleinseun is gek oor Houtkapper, Wekker en Skilpad!  Hy gaan baie lekker saam tannie Elizabeth sing.  Ons kyk ook jou Lekkerliedjiekonsert DVD. Sien jou oor twee weke by Bambi Lyttleton.Hartlike groete, Nan

 




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za