Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, April 21, 2018
[1] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Terugvoering


September 15, 2017
Zulna Koorzen, Laerskool Hartenbos

Hallo Elizabeth, Bly julle is veilig uit en tuis en by die huis. Ons het jul kuiertjie so geniet. Baie dankie weereens vd motivering om die dag aan te bied. Ons glo almal het dit geniet. Julle is so oulik met die kinders en oumas en dit het grootliks bygedra tot die sukses van die geleentheid. Bly dit het goed geggaan met die verkope. Groete en mag die res van die jaar voorspoedig vir julle verloop - Zulna Koorsen

 


September 11, 2017
Conrad, Blioemfontein Wes

Goeie môre Francois en Elizabeth, Baie dankie dat jul ons gekies het om jul konsert te kom hou.  Ek het nog net goeie terugvoer van die gehoor gekry.  Julle is sterre!!!

Veilig reis en geniet die toer. Nogmaals baie dankie Groete,Conrad




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za