Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, February 19, 2018
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Terugvoering


June 26, 2017
Rosa, Oranjeville

Was wonderlik om julle te kon ontmoet. Baie dki vir n baie inspirerende boodskap. Sien uit om julle weer te sien eendag. Het sommer dadelik toe ek van di Kerk af huis toe ry my CD geluister.Liefde groete Rosa


June 26, 2017
NG Oranjeville 25 Junie

Baie dankie vir ‘n pragtige, hartrakende optrede by ons op Oranjeville, julle twee. Ons sal julle altyd onthou vir hierdie spesiale boodskap en pragtige sang .  Ek was heeldag doening in die kombuis, met jul CD wat speel. Pragtig, pragtig.Mag julle baie geseend wees op julle pad vorentoe.  Tot weer siens,Liefdegroete, Hennie en Wena.

 




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za