Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Thursday, October 22, 2020
[6] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Welkom in die Vrystaat!
Die eerste groen is in die wilgerbome en alhoewel die nagte nog 'n bietjie koud is, is die dae heerlik hier by ons in Pa

Lees Verder...


Pitkos


winterboom
soms is dit nodig vir die mens om 'n winterboom te wees elke tak van jou siel en wese kaalgestroop van elke blaar alee

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Terugvoering


May 22, 2017
Van ouma Joey

Liewe Elizabeth, dankie vir die terugvoer oor JESUSLIEDJIES CD.  Het dit op die rak by Cum gekry. Die CD is in die pos op pad Chicago toe waar klein Wesley Afrikaans leer by sy Pa en Ma Rebecca self, flink die taal begin baasraak. Ouma stuur Afrikaanse storieboeke aan en Pa lees dit vir hom en geniet Liewe Heksie selfs meer as die kleinding.Liefde.Joey de Jong.




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za