Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, October 21, 2019
[1] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MOOISTE MOOISTE MAAND
Tyd vlieg, en hier is Oktober voor die deur. Ons sing Donderdag oggend 2 Oktober om 11h00 by FaerieGlen Aftree Oord, dit

Lees Verder...


Pitkos


Vier fees, ook vandag!
Dra altyd wit klere, volgens Prediker 9:8. Trek feesklere aan - nooi die Here as Eregas na jou lewe. Vra sommer ook of

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Terugvoering


February 21, 2017
NG Vanderbijlpark Sentraal, 18 Feb 2017

Hallo Elizabeth, ek moet vir julle dankie sê, die gemeente kan nie uitgepraat raak oor julle pragtige verhoogpersoonlikhede en liefde nie. Hulle sê dit is die beste funksie wat ons nog ooit gehad het.  Dit was so lekker om die dag saam met julle te spandeer en ons sal dit verseker weer doen. Liefde Amorien


February 12, 2017
uit Caledon

Elizabeth, My naam is Corlia Badenhorst.  Ek het julle twee/drie jaar gelede ontmoet op Caledon voor die Wimpy. Ek doen vanoggend kantoor werk en het die behoefte om na julle CD te luister. 

Oomblikke later toe sit ek hier met trane in my oe.  Dit is sooooo mooi.  Baie dankie vir mense soos julle wat dit so mooi kan oordra aan die publiek Aanhanger van julle - Corlia Badenhorst


February 12, 2017
uit Aussieland

Liewe Elizabeth Baie baie dankie vir jou moeite met die cd's en dvds. Hierdie 2 Aussie-woelwaters van my geniet die nuwe pragtige afrikaanse musiek vanoggend. En ek het sommer heimwee van my eie wonderlike sorgvrye kinderdae. Baie liefde, Dorette

 





Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za