Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, January 23, 2021
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Vir die eerste keer in Hobhouse
Ons was so bly om die oproep uit Hobhouse te ontvang, vir 'n kers-optrede daar, eerskomende Sondag oggend die 13 de Dese

Lees Verder...


Pitkos


If you look for Me ....
If you look for Me at Christmas, You won't need a special star. I'm no longer just in Bethelehem, I'm right there whe

Lees Verder...


Terugvoering


N G KERK LINDLEY 22 NOV
More Elizabeth, Ons gaan dalk volgende jaar weer kuier. Dit was ongelooflik en ons kan nie uitgepraat raak oor die belew

Lees Verder...

 

Terugvoering


January 31, 2017
Elsa Brooks, Boshof

Elizabeth, net om te sê Baie Baie dankie vir die woorde van Drome van Gister.Toe jy hierdie liedjie geskryf het, het jy nie naastenby besef vir hoeveel mense dit baie baie spesiaal sal wees nie. Dit is regtig kosbaar!!! Groete Elsa Brooks


January 19, 2017
Marietha, OosRand

Goeiemiddag Elizabeth, Ek het vandag my verrassingspakkie ontvang, baie dankie. Ek en die leerders in my klas geniet jou musiek vreeslik baie.Baie seën vir jul bediening.Liefde in Jesus Marietha Els


January 19, 2017
Hennie, Roodepoort

Liewe Elizabeth, ek is baie tevrede. Alles is behoue, die bladmusiek-boekies is pragtig, dit gaan nog een van my kleinnode word.Nogmaals dank,Vriendelike groete,Hennie.




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za