Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, October 17, 2018
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Deur 2018 op 'n drafstap
Dis 'n besige jaar, baie ekstra dinge tesame met die musiek. Ons het die groot voorreg gehad van 'n besoek aan die Okava

Lees Verder...


Pitkos


BLAPSE IN DIE KERK AFKONDIGINGS
BLAPSE IN DIE AFKONDIGINGS               &n

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Terugvoering


July 25, 2016
Richardsbaai 24 Julie

Hallo oom en  tannie!  Sooo baie dankie vir julle besoek aan ons en die wonderlike mooi bediening – die gemeente het dit GEWELDIG geniet en die terugvoering is fantasties!  Mense wil sommer weet wanneer tannie-hulle WEER kom!!! En tonne dankie vir die “dankoffer-geld” – dis baie dierbaar en sal dit so vir die kerkkantoor deurgee! Mag julle ‘n wonderlike week hê en mag die Here julle regtig uit julle nate seën met net al die mooiste seëninge uit Sy hand!! Vrolike Natalse groete Marlize




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za