Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Saturday, April 21, 2018
[4] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Terugvoering


June 1, 2016
WINTER WARMTE LOFSANGAAND PARYS

Goeiemôre Elizabeth, dit was ‘n groot plesier vir ons almal! Almal praat net met lof oor Sondagaand en hoe hulle dit geniet het.  Baie dankie vir julle! Groete, Annelie Kerkkantoor NG Parys-Wes

 


June 1, 2016
SING EN SPEEL 'N GROOT TREFFER
My kinders die naweek hier by my gehad vir 'n kuiertjie.Hulle het jou dvd so geniet, hulle het sommer die ekstra een wat ek eintlik vir my vriendin bedoel het, ook saam huistoe!Wel gedaan. Lize se sy kan nog van haar kinderdae die leeujag met  die "shiesh-swiesh deur die lang gras" onthou. So lekker het ons dit geniet! Dankie dat jy nog mooi rympies en musiek maak vir ons kinders. Liefde Rina Buhrman, Stellenbosch.



Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za