Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Thursday, July 9, 2020
[1] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


POSBESTEL SPESIALE AANBOD!
SPESIALE AANBOD! Kinder cd's:  Pakket van enige 4 kinder cd's vir R300 - posgeld ingesluit! Bladmusiek: Bestel en

Lees Verder...


Pitkos


winterboom
soms is dit nodig vir die mens om 'n winterboom te wees elke tak van jou siel en wese kaalgestroop van elke blaar alee

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Terugvoering


December 11, 2015
N G Carletonville, 6 Des

Dagsê, dankie julle vir ‘n wonderlike oggend. Gemeente het julle geniet en net positiewe terugvoer gekry.Mooi en geseënde Kerstyd vir julle. Sal definitief dink aan vroue oggend. Groete, Magda


December 11, 2015
Tharien se boodskap
Hello Ankel Francio and Elizabeth you both sing very well Love Tharien

December 2, 2015
Cobus Rossouw, Klerksdorp Suid
Baie dankie vir Sondag se verrykende Kerssangdiens. Ek het groot waardering vir jule aanbieding van die kersboodskap -'n bewys dat Christus-liefde nog leef. Lief julle Cobus

December 2, 2015
N G Kerke, Bothaville

More, dit was heerlik om julle hier by ons te he, watter voorreg is dit nie om te sien hoe mense vir God werk.

Julle is Kosbaar. Groete Hanli


December 2, 2015
Klerksdorp Suid, 29 Nov

Goeie more, namens ons hele gemeente wil ons net dankie se vir Sondagaand se Kerssangdiens. Die terugvoer was wonderlik. Daarom het ons besluit ons wil nog he.  Kan ons julle vir volgende jaar 27 November 2015 bespreek? Groete Marinda




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za