Julle
op JUKEBOX gekyk, ai soveel goeie herhinneringe Dankie vir al die mooi liedere
oor die jare Seen vir julle toer Jenny Anderson Booyse
Ek
dink ons is hopeloos te laat, maar waar tree op in Klerksdorp op 29.11.15
? (vanaand op Juke box gesien) roete Dries
Strauss
Goeie naand, ons is n klein gemeente, wil graag weet of u
in P>E. optree. ons is 80km van p.e. naby addo olifantpark. sal u kans sien
om ons te besoek?
Francois jy was ons diaken en ek het Elizabeth by
vrouediens ontmoet! My man Amon was posmeester daar 1980 daar rond!
Groete geniet jul musiek so baie! GOD BLESS YOU Nd yours! X Marie Knoetze
Goeie naand.Ons het n nuwe venue in Zambesi rylaan in Pretoria.Vat 2000
mense.Sal julle belangstel om te kom kyk en dat ons n vertoning kan reel vir
volgende jaar. Doreen Venter
HELLO
JULLE2 EK IS K SUID AFRIKANER MAAR EK BLY AL 11 JAAR IN LIMA PERU EK
LUISTER GEREELD NA JULLE 2 SE MUSIK KANNIE DAARSONDER LEWE NIE RENAY
KLEINHANS
Lizzie
dit was ‘n voorreg om julle op tv te kon sien Julle was baie oulik! So
wonderlik om te kan se ons is almal boeties en sussies in Christus
Ferinda Schoeman
Ek
hou van julle, ek moet dit nou se want more is dit dalk te laat ... het Jukebox
baie geniet ek weet nuwe cd gaan baie gewild wees Groete Melinda
Julle
was great gewees Marthie Greyling
Well
done my friend! Anina
Ons het saam gekyk – wat ‘n
plesier!!! Danie en Larine Cronje
Jukebox
was SO lekker! Julle het so goed oorgekom ... geluk! SJOE... Pragtige
foto op julle nuwe omslag Lief julle Este Pienaar
Ons
het vir julle gekyk! Trots op julle twee! Minnette
Fantasties!
Pragtig! Danki vir Jukebox en julle lekker SAAMSINGLIEDJIES! Jaloers op
Bothaville more! Dalk is ek een jaar gelukkig v ‘n kers sangdiens Mooibly
liefde Delina
|