Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, February 19, 2018
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Terugvoering


September 23, 2015
Theresa, Brackenfell

Môre julle, ek wil net weer eens baie dankie sê vir ‘n heerlike oggend saam met julle by Othello Aftreeoord in Brackenfell.  Ek is nie self ‘n inwoner nie, maar my ma wel. Die 3 ou dolls wat saam met my aan die tafel gesit het, kan nie uitgepraat raak ook hoe lekker dit was nie.  Dankie dat julle ook hulle dag opgehelder het en gekies het om daar te wees. Ry veilig en hou aan sing – ons luister! Groete THERéSA OOSTHUIZEN


September 23, 2015
Nicola, Pikkie Paradys

Liewe Elizabeth, dit was vir ons ʼn baie groot voorreg om jou hier Pikkie Paradys te kon hê.  Die kinders sing heeltyd “Dis sjokolade”, so iewers het dit gaan vassteek.  Baie dankie vir die ongelooflike entoesiasme waarmee jy jou passie vir kinders uitleef.  Ons het dit baie geniet en sal jou graag weer wil verwelkom by Pikkie Paradys. Is dit miskien moontlik dat ons nog CD’s en DVD’s by jou kan kry?

Ek hoor graag van jou. Vriendelike Pikkie-groete, Nicola Vermeulen




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za