Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, August 19, 2018
[1] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Terugvoering


January 19, 2015
Ernst Husselman
Hi, julle het seker die beste verstandhouding in 'n huwelik. Ek geniet steeds julle DVD en wens julle voorspoed toe vir die nuwe jaar. Ernst Husselman.

January 19, 2015
Tannie Du Toit, Potchefstroom
Jong vandag sing jul kort kort op ASTV, dan lag die kind! Hy roep my en se ek moet die tv hard sit. My Pietie, wat al 53 jaar bedleend is Bly maar mooi sang Dankie tannie du Toit

January 19, 2015
Ds Johan, Meyertonpark
Baie baie dankie vir vanoggend se lofsangdiens. Dit was GREAT. Die Here seen julle. Johan



Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za