Dagsê Elizabeth. Gisteraand se erediens by Vaalpark
het betrekking.Weer eens, baie dankie vir ‘n wonderlike vertoning,
dit maak Kersfees weer vir my persoonlik iets besonders.Ek het die Somerkersfees CD gekoop en oppad werktoe vanoggend daarna
geluister. Al wat ek kan sê, dit is ‘n wonderlike kersgeskenk om vir iemand te
kan gee en sodoende ook die Kersboodskap uit te dra.Wat is die moontlikheid dat ons ‘n aantal van die CD’s, ±10, aankoop om dan vir mense as kersgeskenk te gee? Ek dink veral aan bejaardes
wat nie die geleentheid kon bygewoon het nie.Ek vertrou dat julle hierdie aangeleentheid
goedgunstig sal oorweeg.Groete Danie en Riana le Roux
|