Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, December 10, 2019
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Familie tyd
Ons laaste optrede van die jaar is afgehandel - ons maak gereed om see toe te gaan, dis ons beurt om hierdie jaar ons ki

Lees Verder...


Pitkos


Die Geel verjaardag
My verjaardag val toe hierdie jaar op 'n Sondag, en ons het oggend- en aand optredes by kerke, en 'n ete kuiertjie by Ou

Lees Verder...


Terugvoering


NG Kerk Empangeni
Liewe Francois en Elizabeth, Ek en die lidmate van NG Empangeni gaan Sondag 24 November 2019 nog vir ‘n baie lang

Lees Verder...

 

Terugvoering


November 24, 2014
NG Kerk Losberg Fochville

Hallo Elizabeth, Wat n belewenis was gister nie! Ek en Ds Attie praat gister dat julle letterlik elkeen se harte geraak het, omdat als reguit uit julle harte kom, en dit is wat julle so spesiaal maak.  Toe ek opgestaan het was ek regtig bekommerd oor die reen, maar het later besef hoe spesiaal dit die dag eintlik gemaak het. Ons het ongeveer 60mm reen gehad! Mag die Kersgety gevul wees met Vrede, Liefde en baie Seen! Liefde Tharina


November 17, 2014
Hannes Smith, Wonderboom

Dankie nogmaals vir die hartroerend en deurdringende aanbieding vanaand, Sondag 16 November 2014. Hannes Smith




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za