Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, August 19, 2019
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


'N KUIER BY DIE BUUR GEMEENTE
Sondag oggend 4 Augustus gaan kuier ons by N G Kerk Schonkenville, hier in Parys. Ons gemeente versorg en bedien hierdie

Lees Verder...


Pitkos


no matter ...
no matter who is president JESUS is King

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Terugvoering


September 9, 2014
NG Kerk Parys Oos

Hi julle Die gemeente lede kan nie uitgepraat raak oor wat beleef is tydens die erediens nie. Dit was vir ons almal 'n besondere belewenis. Die diens het so mooi opgebou na 'n klimaks. Om julle te kon help, was net 'n plesier gewees. Seen vir julle ook op julle pad en werk vorentoe! Esther 


September 8, 2014
Areth Eksteen, NG Kerk Parys Oos

More More daar!!!Baie baie dankie vir gister!!! Wat n Geseende dag. Het die heel dag op die wolke geloop en vanoggend wakker geword met die voeltjies se moregroet en net weer besef hoe geseend ons werklik is!!Heerlike dag en week vir julle!!!! Areth


September 1, 2014
Frikkie en Elsie, Fichardtpark

Hallo Elizabeth, baie dankie vir julle mooi strelende, musiek. Hierby die inbetalingsbewys en die bestelvorm vir Hartspore. Kannie waggie!!!! Hierdie DVD gaan “stukkend” gespeel word hier in die studeerkamer waar ons die grootste deel van ons dag deurbring in die uitvoering van ons dagtakies! Geseënde Sondag vir jul 2tjies. Groete,Frikkie en Elsie van Rensburg.




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za