Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, February 19, 2018
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Terugvoering


February 20, 2014
Valentines aand, Skeerpoort 14 Feb

Elizabeth , ons het net goeie terugvoer gekry en almal het julle optrede vreeslik baie geniet. Dankie vir 'n besondere aand. Groete Renette


February 19, 2014
SKEERPOORT VALENTINE'S AAND

Liewe Francois en Elizabeth, Sooo lekker gewees om julle weer te sien, en te deel in die pragtige Valentynsaand by Skeerpoort. Jul het die huppel in ons stap teruggesit!!Baie liefde daar.xx Beth Delport Décor & Accessories Patio Warehouse (Pty) Ltd




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za