Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, February 19, 2018
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Terugvoering


January 29, 2014
Karl, Pretoria

Hallo Elizabeth, ek het nou-nou net die pakkie gaan haal en die DVD speel nou. Om eerlik te se meeste van my deesdae se musiek is in Engels, maar al wat ek van julle onthou, was Carina. Ek is baie aangenaam veras met die res van julle musiek. Ons het darem so 'n wonderlike en mooi taal. En toe op op die DVD sien waar julle van Vredendal en die kus sing, het ek sommer weer nuwe moed. Daar is mooi plekke om te sien in ons land.Groete,Karl. 


January 20, 2014
Ina, Pretoria
 

Liewe Elizabeth! WAT ‘n PRAGTIGE voorblad van julle met jul kleinseun!Baie geluk met die mooi artikel en puik foto, dit SPREEK van liefde!Beste wense vir ‘n wonderlike 2014! Ina Kotze - Marketing Manager: Kolonnade Retail Park (Owned by Sasol Pension Fund)




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za