Wil net baie dankie se vir "Die Hemel het 'n
nommer" wat jul aan my dogter Natisha gestuur het. Ek het dit voorgelees
die dag met my liewe Mammie se begrafnis.
Dit het vir my en baie ander op diep geraak en ek was so dankbaar dat ek
dit met vele ander kon deel. Verskeie persone het na die diens my gevra dat ek
dit aan hulle moet deur gee. Dis so gerusstellend om te weet dat dat die kontak
lyn na die Hemel nooit beset is nie en deur net op my kniee te gaan is ek
onmiddelik in kontak. Weereens baie
dankie dat julle dit met ons gedeel het ons waardeer dit opreg. Sien uit om julle weer na julle hier in
Humansdorp en omgewing te luister.
Liefde groete. Elize van Eck
|