Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, February 19, 2018
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Terugvoering


March 18, 2013
Sionsrand; Port Elizabeth 17 Maart

Francois en Elizabeth†ek wil net baie dankie sÍ vir vandag se ongelooflike diens, die Here was goed vir ons as gemeente om julle op ons pad te stuur. Die eerste ding wat my kinders gedoen het toe hulle by die huis kom, was om julle CD te speel. Baie sterkte in Parys waar julle ook met spesifieke doel geplaas is. Bid die Here se seen toe op julle lewe en bediening. Jesusliefde†Chris


March 10, 2013
Stoute Kabouter Kleuterskool, Fochville

Liewe Elizabeth, weereens baie dankie, ons almal het julle vreeslik baie geniet.Ons sal julle beslis weer nooi. Die ouers wat dit gemis het agv werksomstandighede, het gevra dat ons weer so konsert moet aanbied, maar dan net in die aand. Gaan met die bestuur reel dan boek ek julle sommer volgende jaar met ons tweede verjaarsdag.Groete Marian du Plooy




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za