Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 11, 2017
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Terugvoering


January 24, 2013
Heidi de Jager, Klerksdorp

Liewe Elizabeth! Ek werk by 'n skool vir verstandelik gestremde kinders. Ek is so bly dat jy werk aan JESUSLIEDJIES 2 -CD.  Ek wou jou nog laat weet dat ek JESUSLIEDJIES (1) gekoop het, en my klas is SO dol oor dié CD.  Hul gunstelingliedjie, van die eerste keer se luister, is Klop, klop, klop, en hulle wou dit daagliks sing.  Ek het ook dié liedjie gebruik toe ek 'n saal-opening moes waarneem. Ek het afgesluit met Openb. 3:20, en toe vir die hele skool die Klop-liedjie geleer.

Ek het 'n Tswana seun in my klas wat absoluut niks kan doen nie, nie tel, letterherkenning, vorms, of so-iets nie, maar hy is versot op sang en rympies, en is heeltemal nootvas.  Hy is ons "voorsanger", en is dikwels aan't sing aan jou liedjies. Baie dankie daarvoor! Heidi.   


January 15, 2013
Jolandi, KRUIK Gemeente, Secunda

14/01/2013  Hallo Elizabeth, ons sê vir julle dankie vir 'n fantastiese vertoning ons het dit baie geniet en die kinders was gaande oor jou. Hoop om julle gou weer by ons in die toekoms te hê, sien uit om weer saam met sulke ongelooflike mensies soos julle te werk. Geniet julle dag.

Jolandi Murray | Events Coordinator


January 14, 2013
Kolie, Humansdorp

Hi Francois en Elizabeth. Ek is in die NG Gemeente Humansdorp-Oos waar julle so 'n paar maande gelede een Sondagoggend opgetree het. Ek is al 22 jaar in die gemeente en dit was een van die lekkerste sanggeleenthede in baie jare in ons kerk.'n Baie voorspoedige nuwejaar vir julle.Groete Kolie Louw, Humansdorp.




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za