Goeiemore Francois en Elizabeth, Ek het Dinsdagaand julle Kersprogram saam met die inwoners bygewoon en wou graag namens almal vir julle spesiaal dankie sę vir die wonderlike optrede en die manier waarop die hele program saamgestel was. Intussen loop hier n stroom van dankies en waardering tussen die inwoners en dit is al waaroor hierdie week hier by Panorama gepraat word. Dus praat ek nou opreg namens almal wat die program bygewoon het, as ek vir julle sę dit was wonderlik. Baie dankie dat julle nie net met julle wonderlike stemme die boodskap van Kersfees oorgedra het nie, maar met julle menswees ook getuig het van die liefde van Jesus. Groete!
Amanda Venter Bestuurder
|