Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 11, 2017
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Terugvoering


July 17, 2012
Beryl, Jeffreysbaai

Hello Francois en Elizabeth, net om DANKIE te sê vir jul optrede in Jeffreysbaai vandag. Ek, en my vriendinne, het dit baie geniet.  Mmmmmm, ek het jul cassette 'Wil jy dans, Carina?' en die CD 'In Duet' waar jy daardie groot bril dra, Francois!!  Reken die modes, en ons, het deur die jare verander. Die Here seën julle. Liefde, Beryl


July 16, 2012
Jeffreysbaai Kuierkonsert 13 Julie

Francois en Elizabeth:- Ons wil julle bedank vir ‘n lieflike oggend saam, ons het die werklik baie geniet, ons tiepe van musiek. Elizabeth jy skryf wonderlik en saam doen julle dit net wonderlik, ‘n gawe van BO.  Geluk met die DVD, wat beide van julle onderteken het.Ons het die oggend by die huis saam met julle verder kom geniet. Dit sal wonderlik wees om mense soos julle beter te leer ken, maar dit is nie altyd moontlik nie.  Voorspoed met julle sang loopbaan, en mag die HERE julle seen op die pad wat julle nog saam gaan loop.  Julle kruip in baie mense se harte met julle musiek –  wees verseker van al ons liefde.Groete Naas en Amor Olivier




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za