Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 9, 2019
[4] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Familie tyd
Ons laaste optrede van die jaar is afgehandel - ons maak gereed om see toe te gaan, dis ons beurt om hierdie jaar ons ki

Lees Verder...


Pitkos


Die Geel verjaardag
My verjaardag val toe hierdie jaar op 'n Sondag, en ons het oggend- en aand optredes by kerke, en 'n ete kuiertjie by Ou

Lees Verder...


Terugvoering


NG Kerk Empangeni
Liewe Francois en Elizabeth, Ek en die lidmate van NG Empangeni gaan Sondag 24 November 2019 nog vir ‘n baie lang

Lees Verder...

 

Terugvoering


May 21, 2012
Groete uit die Kaap

Hallo Julle  GELUK EN BAIE dankie dat jul weer ‘n FEESTELIKHEID in ons land te voorskyn laat kom het.Behalwe dat dit ‘n GROOT FEES is om julle te ken is dit toe NOG ‘n GROTER Fees om hierdie WONDERLIKSTE “Fees” van julle te kan hoor en geniet.Onnodig om te sê die Fees het begin om sommer vir altyd aan te hou………!!!BAIE TROTS op julle en ook BAIE LIEF vir julle Kaapse “Koue” groete Merwen & Setha Mellet


May 8, 2012
Marlene, Affies

Ek is definitief van plan om vir my die CD te koop. Nou die aand die advertensie op TV gesien en geweet dis my volgende CD. Sien baie uit om julle op  DKNT Gospel te sien. Marlene du Toit   Departementshoof: Wiskunde


May 7, 2012
Tarina van Wyk, op facebook
Baie dankie vir 'n wonderlike aand. Dis 'n blessing om Jesus se Liefde deur julle te sien straal. Julle is voorwaar 'n glanspaartjie en 'n voorbeeld vir elke huwelik. Aan Hom al die Eer.

May 7, 2012
Hannelie de Bruin, L/S Elardus Park

Ek wil ook net vir jou sê dat ek nog omtrent elke jaar wat ons Super 12-koorkompetisie sing, ‘n liedjie van jou gesing het. Die kinders geniet dit altyd – dit is so op hulle vlak met die mooiste melodieë – BAIE DANKIE!!  x Hannelie




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za