Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 11, 2017
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Terugvoering


April 27, 2012
Anfred en Hildemarie, New Castle

JA!!!!....die fees HET begin!!!  Die Evangelie vars en nuut maar tog terselfdertyd die ou oouuu tyding:  eenvoudig; opreg; eg. Julle IS die papier,die klavier- die afhanklikes - die HERE is self die Middelpunt- waardig en heilig heilig heilig. Die album is so SO mooi!!!!!!!!!   Anfred se "favourites": no1 en 10.... sover-  Hildemarie se "favourites" : no 1, no 10 , no 4 en no 7...... sover-  Liefde  Anfred en Hildemarie

 

 


April 23, 2012
Larine Cronje, St Francis

BAIE GELUK!!!!  Kannie wag om by CUM te kom nie........  XX


April 23, 2012
Diens sentrum Potchefstroom

Goeie môre liewe Elizabeth en Francois, so lekker om van julle te hoor en te sien daar is so ‘n stunning nuwe CD. Baie geluk. Ek weet dat dit soos al die vorige CD’s ‘n groot wenner sal wees. Hoop dat dit nog baie goed met julle gaan. Hier by ons gaan dit regtig baie goed. Ons werk hard, maar baie lekker.Mooi dag! Liefde Sanet


April 23, 2012
Alta van Huyssteen

Hi Francois en Elizabeth , Die nuwe cd lyk baie goed! Ons sal uitkyk vir hom! Vriendelike groete. Alta van Huyssteen


April 23, 2012
Anel Burger

Awesome, as ek dink hoe elke oggend deur my Ma met Glasie Pienk Sjampanje wakker gemaak is, of wil jy Dans Carina, sal hierdie ook net ‘n Treffer wees!  Sy was absoluut verslaaf aan julle! Anel


April 23, 2012
Ilze-Mari, Pretoria

Yipee, ek is seker dit gaan 'n absolute treffer weer wees. Alle seën vir julle en 'n baie geseënde week Groetetjies  Ilze


April 23, 2012
KLEIN WENNERTJIES SKOUSPEL 21 APRIL

Hi Elizabeth ONS moet vir JULLE BAIE DANKIE se. Sonder julle – kon ons nie ‘n sukses maak nie. Baie dankie vir al julle verstaan en geduld met ons. Julle is pragtig. Liefde  Al die Klein Wennertjies


April 20, 2012
prof P H Wessels, Bloemfontein

Elizabeth,  baie dankie dat jy my laat weet het van jul nuwe geestelike album!

Soos wat ek na jul optrede meer as 'n jaar gelede op Reddersburg in die NG Kerk, genoem het, is ek absoluut beïndruk met jul musiek en sal ek dit baie graag wil aankoop!  Wanneer kom julle weer in hierdie rigting! Laat weet my tog asseblief.

Beste wense en seën vir julle!  Groete

 


April 16, 2012
SARIE, Vaalpark
Hi  Elizabeth,

Ek wil julle weereens baie dankie sê vir Sondag.  Dit was so goed vir my.  Ek het my mammie verloor die 21ste Desember en ek kan nou nog nie oor haar dood kom nie.  Sondag het sommer vir my berusting gebring en ek het weer besef sy is so gelukkig waar sy nou is.



April 16, 2012
HESTER VAN VAALPARK

Hester het geskryf: “Wat 'n fantastiese uitvoering het ons nie Sondag ervaar nie. Baie baie dankie julle twee. In woorde kan ek dit nie beskryf nie. Julle het my in die hemel ingesing.”

 




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za