Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, December 11, 2017
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERS-KOORFEES SAAM MET KOLLEGEPARK EN MEER ....
Dinsdag aand 21 November om 18h30, is dit KersKonsert by die new Life Sentrum in Vanderbijlpark, saam met die Kolle

Lees Verder...


Pitkos


om te lag ...
of all the things God created, I am often most greatful He created laughter   -  Charles Swindall

Lees Verder...


Terugvoering


Lappies, Panorama
DANKIE VIR JULLE  E-MAIL.  ONS IS BLY DAT JULLE VEILIG BY JULLE TUISTE IS,  MAAR ALTYD ‘N BE

Lees Verder...

 

Terugvoering


February 28, 2012
Rudolph ; Parys

Baie dankie vir vannaand se lekker sing - die diens was heerlik. My dogtertjie is nou 8 en sy het dit geweldig geniet. Wat die liedjie "Weet jy nie jy's 'n tempel..." betref: toe sy baie klein was het sy gesing "Wie't 'n nier, wie't 'n nier..."

Daardie lied van die seëls en openbaring is GREAT.

Rudolph van Wyk


February 8, 2012
Johan Strauss, Krugersdorp
Groete vanuit Krugersdorp.Ek wil graag navraag doen rondom "Modimo wa re rata".  Ek is verbonde aan die Hoër Tegniese Skool N Diederichs en sou graag die moontlikheid ondersoek om hierdie "awesome" lied vir my gospel koor te leer. Verskoon my minagting van protokol - maar die opgewondenheid was so groot toe ek die CD vir die koor gespeel het, dat ek nie nou mooi al my varkies op hok het nie.Groete  Anton Strauss  Adjunkhoof HTS N Diederichs

February 8, 2012
Patricia van Rustenburg
Hallo Elizabeth ek hou vrek baie van julle musiek alles is lekker saamsing maar nou dat ek klein kiunders het wil ek graag jou kinder cds vir hulle kry maar ek kry niks in die winkels nie hoekom is dit so ek wil so graag he hulle moet "dis sjokelade" leer dis een van jou Lekkerste liedjies ek ken dit net so half pad nou vra my kleindogter wanneer gaan ek die hele liedjie ken. So ouma het nou jou bank besonderhede en ek gaan dit by jou bestel. Dankie wat julle vir Suid Afrika in die musiek bedryf doen ek weet dis nie aldag maklik nie. Doen so voort julle is n voorbeeld vir ons almal en pragtig. GroetePatriciaRustenburg



Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za