Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, February 19, 2018
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


MY BESTE VIR JESUS in VANDERBIJLPARK
Ons voel al soos ou vriende by die NGKerk Suid, in Vanderbijlpark. Volgende Sondag is ons weer daar met 'n sangdiens vir

Lees Verder...


Pitkos


DIE WINDPOMP
Dis droog. Ek het met U gepraat. My gebede is 'n handvol saad - so lank gelede reeds het ek dit in U tuin gesaai. Ek

Lees Verder...


Terugvoering


Michele, Sutherland
Liewe Francois en Elizabeth, Ek wou  nie voorbarig wees en n skrywe rig nie.Maar julle was absoluut in ons harte So

Lees Verder...

 

Terugvoering


January 16, 2012
Dankie, Leana!

Dagse. Ek is ‘n groot aanhanger van julle musiek,julle sing verskriklik mooi saam,en selfs alleen,julle is vir my die mooiste kinders van die Here en ek hou baie van julle musiek.Julle is baie geseend met die mooiste stemme,en ek bewonder julle altyd. Dankie aan Ons Hemelse Vader vir sulke twee finominale kunstenaars wat sulke fantastiese talent het soos julle twee wat vir Hom sing,want Hy is Waardig,self Elizabeth se liedjies saam die kinders is vir my pragtig.Ek is ‘n ma van twee seuns en glo my ek luister nog na haar liedjies saam die kinders.  Dit is vir my die kleinere dinge in die lewe wat ek waardeer. Dankie vir die mooi inspererende musiek.  Daar is baie beslis nie een liedjie wat ek nodig het om te skip as ek nie daarvan hou nie,ek luister graag na julle twee wat pragtig saam sing. My gebed vir julle twee is dat Ons Hemelse Vader jule altyd sal seen op julle lewenspad en dat julle altyd gelukkig saam sal wees,en saam sal sing. God Bless. Groete  Leana Schutte.

 

 




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za