Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, October 20, 2020
[3] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Welkom in die Vrystaat!
Die eerste groen is in die wilgerbome en alhoewel die nagte nog 'n bietjie koud is, is die dae heerlik hier by ons in Pa

Lees Verder...


Pitkos


winterboom
soms is dit nodig vir die mens om 'n winterboom te wees elke tak van jou siel en wese kaalgestroop van elke blaar alee

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Terugvoering


December 26, 2011
Jesffreysbaai 18 Desember

Wil net se dit is fantasties om te 'n oud onderwyseres en onderwyser so te sien sing en dat dit hulle passie is. Julle is pragtig. Jammer julle het nooit vir ons gesing in Potties in die koshuis nie! Groete Erene


December 26, 2011
Kersdiens 18 Desember Jeffreysbaai

Beste Francois en Elizabeth, om julle by ons te mag ontvang het, was vir ons almal een groot voorreg gewees. Julle twee  is baie besonders en het baie diep in my en Evert se harte ingekruip.  Liefde Lettie


December 9, 2011
La Rochelle Gemeente Bellville

Hallo Elizabeth, Baie baie dankie dat jy en Francois ons kom vermaak het met jul pragtige sang. Ons almal het dit só geniet, en ek dink ons almal wens julle kan weer kom. Maar dan wil ons graag meer betaal, want julle is dit mos werd! Julle is sulke ongekunstelde mense, en jy is so 'n pragtige vrou. Jou oë lag altyd. Baie seënwense vir julle gesin met Kersfees en in die nuwe jaar. En gaan asb voort om mense te vermaak met jul pragtige sang. JULLE IS TOPS! Mooi wense  Paul Theron 

 




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za