Terugvoering
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Tuesday, January 19, 2021
[2] Visitors Currently Online
Terugvoering
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Vir die eerste keer in Hobhouse
Ons was so bly om die oproep uit Hobhouse te ontvang, vir 'n kers-optrede daar, eerskomende Sondag oggend die 13 de Dese

Lees Verder...


Pitkos


If you look for Me ....
If you look for Me at Christmas, You won't need a special star. I'm no longer just in Bethelehem, I'm right there whe

Lees Verder...


Terugvoering


N G KERK LINDLEY 22 NOV
More Elizabeth, Ons gaan dalk volgende jaar weer kuier. Dit was ongelooflik en ons kan nie uitgepraat raak oor die belew

Lees Verder...

 

Terugvoering


October 27, 2011
GARSFONTEIN

Hallo Elizabeth, Dankie vir julle pragtige optrede by die Garsfontein Damesoggend.  Mag julle deur die Vader se Genade net van krag tot krag gaan! Sien uit om weer een van julle vertonings by te woon. Vriendelike Groete  Maryna Venter, Benoni

 

 


October 27, 2011
OLKE BOLKE
Elizabeth Baie dankie vir Olke Bolke.   Daar is pragtige liedjies op. Sien uit om die ander ook te ontvang.Groete Annatjie

October 20, 2011
KRAAIFONTEIN, 9 OKTOBER2011

Hallo Elizabeth My Pa hulle kan nie uitgepraat raak van hoe wonderlik julle was nie.  Mag die Here julle sommer vir baie lank seen. Alle voorspoed met julle optrede.Liefdegroete Amanda Ehmke

 

 


October 11, 2011
Porterville Christusfees

Hallo Francois en Elizabeth Ons wil graag baie dankie sê vir jul ongelooflike optrede hier by ons Porterville Christusfees.  Dit was wonderlik!  Baie dankie ook vir die moeite om so ver na ons te reis in Porterville.  Ons waardeer dit. Groete Anél Behm 




Archives

 

Terugvoering
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za