Jinne tannie , Wat praat julle ek kannie wag om julle weer te sien en nou kry ek geleentheid om julle Namibia toe te nooi. Wanneer laas was julle hier? Dit gaan tog te lekker wees eks besig om die dinge vir julle te reel en sal julle self op die lughawe kom skep.
Jislaaik lyk my dus waar ne, vrou mense is soos rooi wyn hoe ouer hoe beter - wat voer die oom vir tannie want jys absolutely beautiful.
Al wat ek net wil he is dat julle die aand moet geniet en Namibia geniet. Ek sal kyk wat ek kan doe nom vir julle foto's te stuur van die Hilton die hotel is regtig stunning en dit gaan 'n deftige storie wees. Groete Giepie
|