Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, August 9, 2020
[1] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


POSBESTEL SPESIALE AANBOD!
SPESIALE AANBOD! Kinder cd's:  Pakket van enige 4 kinder cd's vir R300 - posgeld ingesluit! Bladmusiek: Bestel en

Lees Verder...


Pitkos


winterboom
soms is dit nodig vir die mens om 'n winterboom te wees elke tak van jou siel en wese kaalgestroop van elke blaar alee

Lees Verder...


Terugvoering


Graaf Reinet
Goeie Môre Elizabeth Ons wil net van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ‘n wonderlike Lofs

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


July 6, 2020
winterboom

soms is dit nodig vir die mens om 'n winterboom te wees

elke tak van jou siel en wese kaalgestroop van elke blaar

aleen en ysig staan jy kil in jou omstandighede

snerpend koud die winterwind van jou onsekerhede

introspeksie word dan deel van jou alledaagse lewe

rustig wag jy dan op God se tyd

terwyl die son en maan die ure langsaam aftel in die ryp

en voor jy jou kon kry verander winter weer in somer

...word die mens opnuut 'n dromer

dan kan jy weer uitsien na 'n groen lenteboom

na 'n jy, perfek deur God met blare omsoom- lowergroen in jou seisoen van somer 

die winterboom word altyd weer deur God opgetower

Theo Boshoff




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za