Begin op 1 Desember om een hoofstuk per dag uit Lukas te lees. Daar is 24 hoofstukke - op Ou Kersaand sal jy dan die hele geskiedenis van Jesus se lewe en doel op aarde ken - en op Kersfees oggend wakker word en verstaan wat die ware rede is om die dag te vier! |