Pitkos
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Monday, May 20, 2019
[2] Visitors Currently Online
Pitkos
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


Ouma en Oupa dae ...
Vroeer sou ons optree by Ouma en Oupa-dae en so ewe dink dat ons vir die "ou mense" gaan sing ... maar nou dat ons self

Lees Verder...


Pitkos


MOENIE MET OU TANNIES MORS NIE
MOENIE  MET OU TANNIES MORS NIE              

Lees Verder...


Terugvoering


Seniors Paasontbyt, Centurion 16 April
Goeie more! Ai wou gister al vir jou geskryf het. Julle is 'n gedugte span. Ons is oorval met komplimente oor die oggend

Lees Verder...

 

Pitkos en nog meer...



In PITKOS kan jy kort kort 'n inspirerende stukkie kry, net om te onthou:
Al lyk dinge ook hoe  sleg,  daar is ALTYD nog iets goeds oor! 
Pitkos


September 13, 2016
NAMAKWALAND GEBED

Op stil nag in Desember

Het ‘n boer sy oë na die hemel opgeslaan

Gesien hoe ‘n groot en helder ster

Reg bo die Boesmanland gaan  staan

Vanoor die verste einders het ‘n engelkoor gesing

Van welwillendheid en vrede

Wat die Christuskind sou bring

Toe’t die boer gekniel

Gebid dat God sy land sal seën

En as dit in Sy wil mag wees

Vir ‘n bietjie vroeë somer reën




Archives

 

Pitkos
©2007 - 2019 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za