Op 'n muur van 'n padstalletjie, het hulle hierdie waarheid geskryf:
Pampoen! moenie komkommer nie. Sing net 'n Litchi vir ons Heer! Jy is Sy Uie kind, Sy oog Appel! Laat jou Kersie brand, want so by my Kool, ons Heer sal jou op-Raap en jou bewaar, al is jou naam ook Pieter of Sielie!Hy sal nooit Rissie. In Sy arms het Hy jou Beet, met Sy se liefde be-Aarbei Hy jou! Is jy soms harde Koejawel, sal Hy jou nie uit Sy hart Skorsie. Daar, is jy vi' altyd inge-Wortel!
|