Goeiemore Elizabeth,Vertrou dat dit sommer baie goed gaan met julle? Graag wil ek met julle iets deel na Sondag wat julle hier
opgetree het , het ek natuurlik Oorgeloop van vrede en my hart was net vol van Jesus se
goedheid so ek het toe almal vertel wat n belewenis dit was, asook My Sus in
Pietersburg(Polekwane) en gese o ek wens julle was hier gewees, om dit met my te kon deel en
vanoggend sal sy my meedeel weet jy wat!!! Francios & Elizabeth sing Sondag hier by
ons, hulle is in die Volle Evangelie Kerk Saldanna Pietersburg.Nou weet ek weereens dat God net te Groot is en sy Almag ken
geen perke nie. Hoe fantasties Is dit nie….. dat Hy julle nou ook op hulle pad moet
bring sodat ons saam kan deel in dieGrootheid van Onse Hemel Vader en die boodskap wat julle
bring!!! Wou maar net dit graag met julle deel.Weereens baie baie dankie vir wat julle doen Vriendelike Groete in JESUS
Ericka (Voorsang
Wilgespruit)
|